Deo VaventeGod se Wil sal heers!

                           God's Will Shall Reign!

STANDERTON GEBEDSAKSIES

 

Gebedsaksie vir Algemene Verkiesing 2014 

Verkiesing 2014
Gebedspunte vir die komende algemene verkiesing in Mei 2014
Verkiesingsgebede.pdf (387.92KB)
Verkiesing 2014
Gebedspunte vir die komende algemene verkiesing in Mei 2014
Verkiesingsgebede.pdf (387.92KB)

 

 

Gebedsfokus van 21 Jan 2014: Terugvoer  

21 Jan 2014 Gebedsfokus
Terugvoer oor die Gebedsfokus wat op Dinsdagaand, 21 Jan 2014, by die AGS plaasgevind het.
Gebedfokus 21 JANUARIE 2014 (2).pdf (1.76MB)
21 Jan 2014 Gebedsfokus
Terugvoer oor die Gebedsfokus wat op Dinsdagaand, 21 Jan 2014, by die AGS plaasgevind het.
Gebedfokus 21 JANUARIE 2014 (2).pdf (1.76MB)

 

 

Gebedsaksies rondom Skou 2013

 

   

Gebed in jou Werksplek

Begin 'n Gebedsaksie by jou werksplek. Die volgende riglyne is deur Dr Bennie Mostert saamgestel.  Kliek HIER

 

 

7 Dae op die Muur

'n Spesiale 7-Dae-op-die-Muur Gebedsaksie het van 20-27 Jan 2013 in Standerton plaasgevind met 'n groot aantal Gemeentes wat aktief deelgeneem het.

Die volgende riglyne was die fokus vir hierdie week...