Lewende Woord is 'n Gemeente met 'n hart en die opdrag van ons Abba om die Lewende Woord familie op te rig en toe te rus in die Woord. Sodat die Woord lewend sal wees in elke hart en elke mond. Met 'n verwagting om Jesus liefde te sien en te leef in Standerton. Om te sien en te roep die Koningskap van Jesus in elke lewe in Standerton.
Dienstye: | Sondae: 09h30 |
Kinderkerk: | 09h30 |
Plek van Aanbidding: | Vaalrivierskool (vanuit Walter Sisulu Rylaan) |
Leraar: | Past Wessel van Dyk, |
Kantoor: | Maandae tot Vrydae |
Huisselle: | Meyerville Uitbreiding |
Gebedsel: | Donderdagaande om 19h00 by Lewende Woord Kerk om 10h00 |
Silwerjare: | Dinsdae |