Deo VaventeGod se Wil sal heers!

                           God's Will Shall Reign!

Dit was 'n yskoue lentedag-samekoms op die Skougronde waartydens Standerton se Christene met brandende harte gekom het om die Here te dank vir die moeilike landbou-seisoen wat agter die rug is, en met groot verwagting en in groot ootmoet, die komende seisoen aan die Here opgedra het.

Gary Kieswetter het ons uit Gen 18 uitgedaag om die geleentheid aan te gryp wanneer die Here ons tent besoek!